Modulekode | TRL 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsing oor drie handelsmerke in drie verskillende kategorieë: maatskaplike bewustheid, kleinhandel en 'n persoonlike handelsmerk. Skryf 'n kreatiewe strategie vir elk van die gekose handelsmerke. Ontwikkel drie veldtogte met vyf kommunikasies elk; die media wat gebruik word, sal afhang van die strategie, die handelsmerk, die doelgehoor/teikenmark en kommunikatiewe oogmerke. Stel 'n kopieportefeulje wat geskik is om aan die bedryf voor te lê op grond van die voorafgenoemde saam. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App